Bongkoj Khongmalai

Bongkoj Khongmalai
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam บงกช คงมาลัย
Geboorte 15 April 1985 (1985-04-15)
Nasionaliteit Thais
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bongkoj Khongmalai (gebore 15 April 1985) is 'n Thaise aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bang Rajan (2000), The Protector (2005), Jan Dara the Beginning (2012), en Angels (2013).


Developed by StudentB